Die Moeitedoener

heindeBruin_04_small_03 logo alleen

Medical Schemes, Gap Cover, PPS… I will go the Extra Mile

My slogan — Die Moeitedoener / The Extra Miler — symbolises the core of work, my calling for the past 28 years. Therefore I shall always go out of my way for you too, whatever your needs regarding medical schemes, supplementary cover and PPS might be and wherever in the world you may live, stay or work.
__________________________________________________
Beste Oom Hein,
Hoe kan ek nou voldoende dankie sê vir oom se uitstekende diens! Baie dankie dat oom ons gesinnetjie onder oom se vlerk geneem het…
Groete, Willeke
__________________________________________________
Hallo Hein
So is dit vanaand  6 weke na my operasie en more is dit terug werk toe. Ek wil weer vir jou baie dankie se vir al jou moeite en reëlings wat jy getref het. Jou ondersteuning en belangstelling beteken vir my ongelooflik baie. Ek is so dankbaar dat alles goed afgeloop het. Sonder jou inset sou dit veel moeiliker gewees het!
Baie groete, Sandra
__________________________________________________
Heinré
Baie, baie dankie vir alles wat jy vir my doen. Dit beteken so baie vir my. Ek waardeer dit meer as wat woorde kan beskryf. Dankie!
Ria
__________________________________________________
Ek wil jou bedank vir die ongelooflike diens wat jy lewer. Jy kon nie ‘n beter leuse gekies het nie. Jy is werklik ‘n MOEITEDOENER! Baie dankie ook vir die geduld wat jy met my gehad het.
Vriendelike groete, Paul Fourie
__________________________________________________
Môre Hein
I would just like to say: You are really a wonderful help.
Thank you, Natasha
__________________________________________________
Hein
Jy is sowaar ’n Moeitedoener. Dit is wonderlik! Baie dankie.
Mientjie Bekker

__________________________________________________
Hallo Hein
As dit nie vir jou was nie, het ek mediese skemas gelos, ’n paar mense verwurg en my aan drank oorgegee. Baie dankie vir al jou moeite. Dit word opreg waardeer.
Bruce van Aswegen
__________________________________________________
Môre Hein
Dit is uitstekende nuus! Bitter baie dankie vir al jou harde werk.
Jamie
__________________________________________________
Hi Hein,
Ek is baie geïnspireerd met jou e-posadres. Met die tipe werk wat ons doen is dit ’n welkome herinnering dat ons altyd moet probeer om ekstra te doen om te sorg dat ons kliënte se welstand eerste kom. Ons raak so besig en soms vergeet ons dat dit ons einddoel is om mense gesonder te maak en hul lewens te verryk en te beskerm. Dis lekker om te weet dat ons saam met Die Moeitedoener werk!
Minette
Discovery Health
_________________________________________________
Yes!
Ek wil net vir julle sê dat Hein de Bruin die een is wat al my probleme ONMIDDELLIK oplos. UITSTEKEND!
Chris Louw
__________________________________________________
Jy is great! Baie dankie, Marli
__________________________________________________
Hi Hein
Baie, baie dankie ek gaan mense definitief na jou toe verwys.
Groete en lekker dag, Veronica
__________________________________________________
Ag dankie Hein – jy laat my skoon bloos!
Waardeer jou hulp en getroue terugvoer.
Mooi dag verder, Hannelie
__________________________________________________
Goeie dag Hein
Ek wil net vir jou sê, jy is ’n regte moeitedoener vir ons kliënte. Baie dankie vir al jou geduld. Lekker dag,
Eunice Mackenzie
Prospective reviewer | Health Risk Management | Medscheme
__________________________________________________
Hallo Hein
BAIE DANKIE, vir hierdie uiters insiggewende inligting! Laat weet wat ons vir jou skuld vir hierdie fenomenale projek. Dit is duidelik dat jy veel tyd en aandag hieraan spandeer het en dit word opreg waardeer. Ons sal inderdaad daarna kyk tydens die koue dae wat voorlê. Hartlike groete. Erna en Paul Dewulf, Wachtebeke, België.
__________________________________________________
Our dear Hein,
You really give one such comfort knowing you are at the other end of the phone, we thank you so much for all your help and guidance and advice over the years. Thank you also for  always listening, always being there for us. God bless!
Helen
__________________________________________________
Hiermee wil ons net vir Hein baie dankie sê vir die puik diens wat ons van hom ontvang het en nog steeds ervaar. Nie net is hy altyd beskikbaar nie, maar is hy baie behulpsaam en vriendelik. Maak nie saak hoe vroeg of laat jy hom kontak nie. Ons sal vir Hein enige dag by mense aanbeveel, sonder om te skroom.
Chris en Bea Knouwds
__________________________________________________
My goodness, you certainly do go the extra mile!
Thank you. Cherry
__________________________________________________
Die ortopeed se kantoor se opmerking aan my was dat hulle gesien het dat jy jouself die Moeitedoener noem, en dat ek moet weet dat jy verseker baie moeite gedoen het en jou naam 100% verdien. ‘n Baie goeie getuigskrif vanaf iemand wat jou nie ken nie. Nogmaals baie dankie. Johann & Naretha
__________________________________________________
Hi Mr de Bruin,
Thank you so much for all your help, you have really been fantastic to work with. Chat soon, Chris and Jane
__________________________________________________
Hello Hein
You offer a personal and friendly service in an industry that many find daunting. Thanks!
Bill
__________________________________________________
Dear Hein
Thank you very much, we appreciate your assistance and efforts.
You are indeed a Moeitedoener. Baie! Baie dankie!
Fiona James
Senior Manager Client Liaison | Fedhealth Business Unit
__________________________________________________
Dankie Hein!
Ons doen maar ons bes vir al ons Makelaars wat soos jy is…
Ek glo jou kliënte het waardering vir jou goeie diens, jou altyd-wyse insette, jou deeglikheid en jou integriteit. Dit is voorwaar vir Genesis ’n voorreg om met jou te kan saamwerk.
Elmarie Jensen
Sales and Marketing Manager
Genesis Medical Scheme
__________________________________________________
Hein
Kan jy vir my sê of hoe dit werk sou ek my maatskappy wil registreer met ’n mediese fonds…? Ek kyk nou maar vooruit en dit is duidelik dat jy ’n spesialis op die gebied is. Ek sou dan graag jou vorentoe weer wil nader vir advies en om vir my dinge in plek te kry. Baie groete. Ek wens jy was bietjie nader hieraan die beskawing!
Wessel Du Plessis
Engineering Manager
__________________________________________________
Goeie dag Hein
My pa mnr. JG Sinden het my gevra dat ek moet vir meneer baie dankie sê vir al jou hulp. Jy is regtig ’n staatmaker in wat jy doen en jy lewer die heel beste diens. Nogmaals dankie.
Groete, Charlene Sinden
__________________________________________________
Thank you Hein. Many thanks again for going out of your way to help us.
It is much appreciated.
Ivan and Lynn
__________________________________________________
Hein, Weereens dankie en my ou maat, jou naam praat die waarheid: “Moeitedoener” – Say no more. Hans
__________________________________________________
More Hein,
Ek het jou papiere deur gewerk. Dankie vir die moeite, dis nogal deeglik gedoen. Jy help regtig om die Griekse goed meer verstaanbaar te maak.
Hilana
__________________________________________________
Good Morning Mr. De Bruin
I’m sincerely impressed by the manner of professionalism displayed by you in handling our continuous discussions about your client’s medical evacuation. You have been our strength, staying calm at all times. I’m yet to deal with such a mature and professional Broker. You are the best Sir.
Siphiwe Nolwane
Travel Case Manager
_________________________________________________
Dear Mr. de Bruin
This is to acknowledge your efforts to get me back on Discovery. My husband told me that you called when I was in ICU. I was able to see my child on the third day. I will tell my boy about you one day…
Thembelani & Zukie
__________________________________________________
Hein, Dankie vir jou hulp. Vreeslik baie dankie dat ons altyd op jou kan vertrou. Helena
__________________________________________________
Hello Hein
Kaitlin has decided to go with TopMed, we will fill out the forms and forward them as soon as they are complete. Thank you for your prompt and efficient attention. Sue
__________________________________________________
Het dit Hein, thanks. Jy is regtig ‘n life saver. Joy E. Fisher
__________________________________________________
Hallo Hein, Jammer vir die ongerief en dankie vir die geduld. Hou asb. aan om vir my te baklei!!  Deon
_________________________________________________
Middag Hein
Dankie vir jou e-pos.  Dit beteken baie, sal dit na ons managed care af- deling stuur – dankie vir jou uitstekende diens aan die kliënt, wens al ons makelaars het sulke diens aangebied.
Alicia Jordaan
Status Medical Aid Administrators (Pty) Ltd t/a Universal Health
__________________________________________________
Dear Hein,
However, the actual reason for me contacting you, is to express my sincere gratitude to you for your outstanding service, patience and assistance since my problem occurred. If this is the quality of service which you provide for all your clients, then you can feel extremely proud of yourself and I can only recommend you unreservedly to anyone who may enquire. Kind regards, Reg Billett
__________________________________________________
Ons doop die 28ste en ons wil baie graag dat hê jy en jou vrou ook daar moet wees. Jy het die afgelope jaar vir ons bitter baie gedoen. Ons skuld jou BIG TIME. Pierre en Erika
__________________________________________________
Hein, net wat ons aan Fedhealth gestuur het, nogmaals dankie vir al jou hulp. Groete, Hennie

Whilst on holiday in Mozambique in October 2009, I developed kidney stones and experienced excruciating pain. With no adequate facilities in Inhambane, the only solution was to get to a hospital in South Africa. A call to our broker Hein de Bruin, he promptly arranged everything from an emergency flight out, to hospitalization and treatment, to a flight back to Inhambane. This, to me, was outstanding service, as I know communication between South Africa and Mozambique is not always easy.

Fedhealth really stood up to their reputation regarding healthcare and Hein deserves recommendation for an outstanding service to his clients.
Happy Member, Hennie Bloem
__________________________________________________
Ek dink jy verryk baie mense se lewens en dis inderdaad wonderlik om dit te weet – Lekker om jou te ontmoet en mag  jy ook so geseën word soos jy ander seën. Marié Dawson
__________________________________________________
Hein, Thank you for championing our cause so perfectly. You Are a Star!
Blanche & Arnold Louw
__________________________________________________
Hello Hein,
Net ‘n kort skrywe om vir jou baie dankie te se vir al die moeite wat jy vir ons gedoen het met die medies van Jane. Dit was vir my uiters verbasend dat daar nog mense is wat regtig omgee vir hulle medemens. Jou diens was uit die boonste rakke en ek sal jou ter enige tyd by wie ook al aanbeveel. Nogmaals baie, baie dankie. Jy is ‘n ster. Ronel
__________________________________________________
Hi,
Dit gaan nog baie goed geen klagtes nie raak nou net bietjie voor uit strewend en die senuwees begin nou op hol gaan vir die kraam storie. Hein, baie dankie vir jou hulp tot dusvêr. Daar is min mense soos jy! Jy is wraggies ‘n engel wat op ons pad gekom het. Ek hoop regtig ons kry die geleentheid om jou te ontmoet en goed te bedank.
Jessica Jordaan
__________________________________________________
JY IS DIE BESTE…beter as chocolate!
Gina Nel
__________________________________________________
Dear Hein,
I know you are almost on the other side of the world to this lead – I know you can work your magic…….
Bridget Day, Fedhealth Sales & Marketing
__________________________________________________
Brilliant thanks! I like your approach! I had a couple of other guys calling and I told them I had a feeling I had already found the right advisor! I’ll read what you’ve sent me and I’m sure I’ll have loads of questions (if you don’t mind). Cate.

Contact me

Need help? At your service! Click on Contact Me in the navigation bar.

heindeBruin_04_print_03 - Kopstuk B.Proc.  N.Dip.(Marketing)
Financial Services Provider — Licence 8840
Health Care Broker  — Accreditation BR 285
Accredited  PPS Broker — B/Code 124314907

hein@moeitedoener.co.za

053 531 0003  Office
053 531 0123  Office
082 953 3222  Cellphone (24 hours)
086 671 2107  Fax

PO Box 123 / 8 Karee Street  BARKLY WEST 8375
On the banks of the Vaal River, 35 km from Kimberley

Always as near to you as the nearest phone or computer

Language Editor Dr. Lariza Hoffman

© 2011 — 2015  All rights reserved by Heinré de Bruin